Vacancies

/Vacancies
Vacancies 2017-12-12T08:30:15+00:00

Southtrade offers their staff excellent employment conditions. Being established since 1956 the company is stable and has experienced consistent growth over the past decades. Highly competitive salary packages are offered with a relaxed and friendly work environment. Southtrade is continually on the look out for additional staff with excellent track records.

STREEKSBESTUURDERS, VERKOOPSMANNE

Southtrade is ‘n 60 jaar oue toonaangewende landbou maatskappy me sy hoofkantoor in Kaapstad wat landboumasinerie van hoë gehalte invoer en versprei.

As gevolg van uitbreiding in ons handelaarsnetwerk en ongebonde belangstelling in ons produkreeks, verlang ons energieke en gemotiveerde kandidate vir vakante poste in verskeie provinsies van Suid-Afrika

  • Kanditate moet minstens 3 jaar ondervinding en ‘n bewese verkooprekord van landboumasjinerie of trekkers hê.
  • Hoogs kompeterende salarispakkette word aangebied.

Stuur asseblief vertroulik u CV aan: southtrade@iafrica.com